Volgende Afleweringsdatum:

06 Junie 2020

Sluitingsdatum vir Bestellings:

01 Junie 2020

Legendariese Smaak

Ondersteun plaaslike boere!!!

Karoo tjops ondersteun die Boer-Tot-Bord konsep sedert 2012 en ons moedig almal aan om in hierdie tyd dieselfde te doen

Bestelvorm & Pryslys:

Vrylopend, wei slegs op Karoo-bossies, die kruie van die Karoo wat aan die vleis daardie unieke en legendariese smaak gee.

Kontak Ons:

Karoo Tjops (Pty) Ltd
Reg no: 2013/131323/07
101 Samson Singel,
Brummeria,
Pretoria

Email:            info@karootjops.co.za
Tel:                  071 891 0944

Fb:                   @karootjoppies
Instagram:    Karoo Tjops